Truth Commission Special Report
Decision - 58630

Type: AMNESTY DECISIONS
Starting Date: 27 October 1998
Names: GERRIT HERMANUS BENJAMIN BRUWER
Case Number: AC/98/0070
Matter: AM 7548/97
Decision: GRANTED
URL: https://sabctrc.saha.org.za/hearing.php?id=58630&t=&tab=hearings
Original File: https://sabctrc.saha.org.za/originals/decisions/1998/981027_bruwer.htm
---------------------------------------------------------------------------------------		
	

BEVINDING

                                                         

Die Applikant, Gerrit Hermanus Benjamin Bruwer, word amnestie in terme van Wet Nr. 34 van 1995 

VERLEEN: ten aansien van alle misdade geassosieer met 'n politieke oogmerk soos definieer deur die Wet, en wat binne die trefwydte van die gemelde Wet val, wat verband hou en voortvloei uit die beskadiging van 'n voormalige kerkgebou wat ten tye van die beskadiging daarvan as kantore gebruik is te Vryburg gedurende 1988 deur brandstigting.

Gedateer te Kaapstad   27   dag van   Oktober   1998

Vir en Namens die Amnestie Komitee :

