Truth Commission Special Report
Decision - 58654

Type: AMNESTY DECISIONS
Starting Date: 19 November 1998
Names: EDUARD PIETER ROUX
Case Number: AC/98/0097
Matter: AM 5661/97
Decision: GRANTED
URL: https://sabctrc.saha.org.za/hearing.php?id=58654&t=&tab=hearings
Original File: https://sabctrc.saha.org.za/originals/decisions/1998/981119_roux.htm
---------------------------------------------------------------------------------------		
	

BEVINDING

                                                               

Na oorweging van die aansoek 

VERLEEN: die Amnestie komitee amnestie aan die applikant ten opsigte van

1. Oortreding van artikel 21(1), 27(1)(c) gelees met artikel 2(2) en (3) van die Wet op Plofstowwe, Nr. 26 van 1956 deurdat die applikant op of omtrent 21 April 1994, die kantoor van die Onafhanklike Verkiesingskommissie in Hoopstad deur 'n bomontploffing beskadig het;  en

2. Oortreding van artikel 4(1), 3(1) en 5(2) van Wet Nr. 26 van 1956, te wete die onwettige besit van plofstowwe naamlik, 19 "powergel" springpatrone en 5 

2

 verbinddoppielonte, gepleeg gedurende April 1994 in die distrik van Hoopstad.

GEDATEER TE KAAPSTAD HIERDIE 19DE DAG VAN NOVEMBER 1998.

