Truth Commission Special Report
Decision - 58911

Type: AMNESTY DECISIONS
Names: PIETA HERMANUS WESSELS
Case Number: AC/99/0233
Matter: AM 5664/97
Decision: RESERVED
URL: https://sabctrc.saha.org.za/hearing.php?id=58911&t=&tab=hearings
Original File: https://sabctrc.saha.org.za/originals/decisions/1999/ac990233.htm
---------------------------------------------------------------------------------------		
	

UITSPRAAK

______________________________________________________

In die Amnestie  aansoek van Pieter Hermanus Wessels (applikant).

Die applikant  doen aansoek om amnestie  vir  die  onwettige besit  van Springstof op 14  April 1994 op sy plaas  Wesselsfort, Gerdau in Noordwes , Provinsie. Die applikant  was 'n  onderstuener van die  Afrikaner  Weerstandsbeweging en  het die Springstof  in  bewaring  op sy plaas  begrawe. Hy  was nooit  self  deel  van enige  beplanning  vir die gebruik  van die springstof nie  en het dit  bloot  vir  die organisasie  gehou.

Die Amnestiekomitee is tevrede dat  aan die  vereistes vir  die onwettige besit van Springstof op 14 April 1994  op sy plaas  Wesselfort, Gerdau.

 

GEDATEER TE KAAPSTAD HIERDIE  ................... DAG VAN .................. 1999

